This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website. Learn more

Playlist of Spoegwolf

x
  • Spoegwolf - Storm

    3:13

    © Spoegwolf 2019
    Bestel Koma:
    Kry Koma op iTunes:

    Vervaardig deur Spoegwolf
    Director: Chris von Wielligh & Danie du Toit
    Editing: Chris von Wielligh
    Cinematography: Hugo Brand
    Ariel Cinematography: Fredirik Voigt
    B-Camera: Frederik Voigt
    Onderwater Shot: Ilse Moore

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit

  • x
  • Spoegwolf - Swart Vere

    3:11

    © Spoegwolf (Pty) Ltd. 2020
    Swart Vere is die eerste release vanaf die 6de album, Wind.
    Beskikbaar 1 September 2020.

    Vervaardig deur Spoegwolf
    Editing: Chris von Wielligh
    DOP: Johannes Pieter Nel
    Assistent:
    Hendrik Cronje
    Frits Visser
    Tristan van der Linde
    Rain & Wind FX: Elemental FX

    Swart Vere:
    Song deur Danie du Toit
    Musiek deur Spoegwolf

    Lirieke:
    as blomme soos ou foto's bruin word
    as die kamerkombers ineenstort
    het ek en my een op mekaar uitgemis
    maar weet ek nou dat jy myne is

    as die reënweer soos swaar sterre daal
    as mense soos monsters mekaar aanval
    het ek en my een amper mekaar uitgewis
    maar weet ek nou dat jy myne is
    jy is jonk in hierdie weergawe van ons
    maar soek my
    ek het al my mooi verloor in die son
    maar soek my in my swart vere
    as geboue soos ou soldate lê
    as almal weer die dood van ’n goeie man wil hê
    is ons ’n wind wat nooit sal rus
    en weet ek nou dat jy myne is
    as fonteine soos vuurwerke skiet
    as Die Here die hele plek uitgiet
    onderstebo, sal ek jou nog mis
    en weet ek nou dat jy myne is

  • x
  • Spoegwolf - Gordyne

    3:16

    © Spoegwolf 2020
    Kry See op alle digitale platforms.
    Gordyne Official Music Video

    Directing: Chris von Wielligh & Danie du Toit
    DOP: Hugo Brand
    Editing & Colour: Chris von Wielligh

    Lirieke:
    die gordyne lig
    sy’t vroeër wakker geword
    ek’t gesoek vir ‘n teken
    man-down
    ek’s bewond
    dink jy dis selfsugtig om te vra
    dat almal fokof hier?
    ek wil oorbegin

    hier by jou begin
    sukkel om huur by te bring
    regop staan vir my beloftes
    ons gaan iets word met hierdie songs, my ding

    is dit selfsugtig om te vra?
    kan jy my toevlug wees?
    kan jy kom lê in die donker tuin
    as die wereld helder is?

    dis ‘n sondag-aand
    God reën by die badvenster in
    sy drink lou-warm milo,
    word donker -
    ‘dis net die wind’
    dink jy dis selfsugtig om te vra
    dat ons seer sal hou?
    ek soek die ware jou

  • Spoegwolf - Geel

    3:45

    © Spoegwolf 2017
    Koop Die Donker Toring op iTunes, Google Play en shop.spoegwolf.com

    Director: Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit
    DOP & Camera Operator: Hugo Brand
    Editing & Colour Grade: Chris von Wielligh

    Cast:
    Spoegwolf
    Marguerite van Eden
    Bouwer Bosch

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Albert van der Merwe
    Chris von Wielligh
    Moskou du Toit

    Spesiale Dankie aan:
    Areyeng Rentals, Zootee Studios, Hugo Brand, Marguerite van Eden, Bouwer Bosch, Bianca Lock, Ionia Cherry Farm, Mango Airlines.


    Lirieke
    Ek het jou ontmoet
    in al daai geel
    jy’t daai doos by jou gehad
    ja, die een wat my nagemaak het
    en ek moes speel
    oor al my swart
    die slaaploopdroom wat my rug ophou
    die ding wat my my lewe lank dophou
    en nou vir jou
    bou jou lewe bo my
    hoog genoeg dat die donker jou nie kry nie
    Julie
    kan ek weer begin voor al daai geel?
    jy't dit als op jou gesit
    gesê dat ons net uitgedink is
    en volg jy in al my swart
    op die wolktrappad wat my wakker hou
    die ding wat ek my lewe lank dophou
    maar nou vir jou
    bou jou lewe bo my
    hoog genoeg dat die donker jou nie kry nie

  • x
  • Spoegwolf - Seile

    3:12

    (c) Spoegwolf 2019
    Seile beskikbaar op alle online platforms.
    'See' coming Feb 2020.
    Editing & Colour Grade - Chris von Wielligh
    Kirstenbosch Show Cinematography - Hugo Brand

  • Spoegwolf - Bittermaan

    2:35

    © Spoegwolf 2016
    Somer is op iTunes en by beskikbaar.

    Vervaardig deur Spoegwolf

    Directed: Chris von Wielligh
    Cinematography, editing en SFX deur Chris von Wielligh

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit

    Ekstra cast:
    Lari Opperman

    Dolly Grip:
    Cobus von Wielligh

    Lighting Assistants:
    Wadda du Toit
    Marique Viljoen

    Audio Playback:
    Bianca Lock

    Bittermaan:
    Lirieke en song deur Danie du Toit
    Verwerking deur Spoegwolf

  • x
  • Spoegwolf - Heen en Weer

    3:05

    (c) Spoegwolf 2020
    Heen en Weer is deel van ons nuwe online platform, Die Rivier. Vir meer ekslusiewe musiek, gaan na

    Vervaardig deur Spoegwolf
    Editing + Composition: Damiane van Reenen
    Starring: Margeurite van Eden
    Directing + Camera (main shot): Danie du Toit
    Camera (live footage): Hugo Brand

  • Spoegwolf - Lenie Blou II

    4:22

    © Spoegwolf 2019


    Lenie Blou II
    Director & Editor - Chris von Wielligh
    Assistant Director - Danie du Toit
    Cinematography - Hugo Brand

    See (Album) release Februarie 2020.
    Afgeneem in Stellenbosch en Pretoria (Lentedag 2019).

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit

    Lirieke:
    hey my lenie blou
    ek wonder of jy hierdie man onthou
    ek sien jou in die blare
    ek sien jou in die vou
    van my bybel
    maar hoe?
    jy was my bybel

    Kan jy dit voel?
    ek is 15 meter weg
    ek weet jy’t dit bedoel
    ek is 15 meter
    En ‘n leeftyd weg

    Sy sit haar lamp af
    sy verwyn
    gaan jy so wag in jou oudag
    ek ry verby, net soms, in die laatnag
    ek baklei
    al my duiwels elke vrydag

    Die wintervalke
    maak weer nes in my huis
    in die balke
    elke keer as ek iets sien in die lug
    Hoop ek dis jy uit ‘n leeftyd terug

    Kan jy dit voel?
    ek is 15 meter weg

    Hallo my mantel
    Hallo my rivier
    als het nou jonk geword
    Want jy’s nou hier

  • Spoegwolf - Lenie Blou III

    3:16

    © Spoegwolf 2019
    Bestel Koma:
    Kry Koma op iTunes:

    Vervaardig deur Spoegwolf
    Director: Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit
    DOP: Hugo Brand
    Editing: Chris von Wielligh

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit

    Spoegwolf Tour Schedule:

  • x
  • Spoegwolf - Winter

    2:42

    © Spoegwolf 2018
    Die Donker Toring is beskikbaar op iTunes, Google Play en shop.spoegwolf.com

    Produced by Spoegwolf
    Director: Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit
    DOP/Camera Operator: Hugo Brand
    Editing & Colour Grade: Chris von Wielligh

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Moskou du Toit
    Albert van der Merwe

    Extra Cast:
    Marguerite van Eden
    Bianca du Toit
    Margie Ackerman

    Shot on location Sunset Recording Studios, Stellenbosch.

    Spesiale Dankie aan:
    Jurgen von Wechmar, Johan en Hendrik Cronjé, Hugo Brand, Marguerite van Eden, Bianca du Toit, Margie Ackerman.

    'Winter', lirieke en song deur Danie du Toit. Musikale verwerking deur Spoegwolf. Vervaardig deur Chris von Wielligh en Jurgen von Wechmar.

    Lirieke:
    met jou oë soos winter
    die bries kom van diep uit die see
    het ek jou in die dood al ontmoet?

    sit my in jou bloes
    as dit raas in die dorp
    ek het jou in my bloed hoor klop

    die nag is gesplinter
    met silwer van diep uit see
    ek het jou op my laaste ontmoet
    sit my in jou bors
    as dit raas in jou mond
    ek het jou in my bloed hoor klop

    ek het weer verdwaal in die veld
    jy’t die sterre oor my uitgegiet

    as jy daai lot kan vergewe,
    kan ek nog buite jou klere gaan hang
    en die wind op ons roep
    die bome, die koor
    ek weet jy wou dit hoor

    jy’t my gevra
    ek het al hierdie goed
    van die jeug en die bloed
    tussen mense vergeet
    sit my in jou plan
    as dit raas in jou kop
    ek kan jou in my toekoms voel

  • Spoegwolf - Noorde live uit Sunset Recording Studios

    3:43


    Spoegwolf se tweede konsert op die Rivier is van môre aand (19 Junie) af beskikbaar. Opgeneem in Sunset Recording Studios - dis die hardste, malste, lekkerste konsert wat ons al in jare gedoen het. Dit gaan more aand tussen 7uur en 7:30 begin. Jy sal dit enige tyd kan begin kyk - so maak eers seker jou vuur is aan.

  • Spoegwolf - Blou

    2:44

    © Spoegwolf 2019
    Bestel Koma:
    Kry Koma op iTunes:

    Vervaardig deur Spoegwolf
    Director: Chris von Wielligh
    Editing: Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit
    DOP: Hugo Brand
    Colouring: Hugo Brand
    Assistant Camera/Lighting: Damiane van Reene, Kyle Wesson

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit

    Baie dankie aan: Du Toit gesin, Paarl Boys High, Hugo, Damiane, Kyle, Bella, Potch Jool

  • Spoegwolf - Noorde

    3:59

    © Spoegwolf 2017
    Koop Die Donker Toring:

    Produced by Spoegwolf

    Directed by Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit
    Cinematography: Hugo Brand
    Editing & Colour Grade: Chris von Wielligh

    Cast:
    Marguerite van Eden
    Albert van der Merwe (Spoegwolf)
    Danie du Toit (Spoegwolf)
    Moskou du Toit (Spoegwolf)
    Chris von Wielligh (Spoegwolf)


    DIE DONKER TORING - JULIE 2017

  • Spoegwolf - Somersetwes

    3:24

    MK MVP PRESENTS

    Spoegwolf, Somersetwes

    CREDITS

    Production house: The Suits
    Artist: Spoegwolf
    Director: Derick Muller
    Producer: Adam Donnelly
    Cinematographer: Warrick le Sueur
    Camera Operator: Warrick le Sueur
    Film Editor: Wim van der Merwe
    Production Set & Designer: Melissa Cohen & Kimberley Leaver
    Props Master: Melissa Cohen & Kimberley Leaver
    Costume Designer: Melissa Cohen & Kimberley Leaver
    Make-up Artists: Natalie Kitshoff
    Visual/Special Effects: Wim van der Merwe
    Colourist: Misha Beare
    Motion Graphics: Riaan Theron
    Sound design: Morné Marais
    Grip/gaffer: Wayne
    Additional Crew: Paul Guyeu, Michael Ellis

    MVP PAGE

    mk.dstv.com/category/shows/mvp/

    MK

    MKtv.co.za
    @mktv_
    facebook.com/MKtv.co.za

    SPOEGWOLF

    facebook.com/spoegwolf
    @spoegwolf

  • Spoegwolf - Ek Dink Soos Jy

    2:56

    © Spoegwolf 2016
    Somer is op iTunes en by beskikbaar.

    Vervaardig deur Spoegwolf.

    Directed: Chris von Wielligh

    Oorspronklike Idee: Danie du Toit

    Cinematography:
    Brendan Watson
    Chris von Wielligh

    Editing & Colour Grade:
    Chris von Wielligh

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit

    Equipment Rental:
    Zootee Studios

    Ek Dink Soos Jy:
    Lirieke en song deur Danie du Toit
    Rap Gedeelte deur Albert van der Merwe
    Verwerking deur Spoegwolf

    Baie dankie aan:
    Die Trooste
    Brendan Watson

  • Spoegwolf - Bittermaan

    3:25


    Die mini-konsert sal Vrydag 15de Mei op Die Rivier wees.

    Hier is seker een van die grootste dinge wat in ‘n lang tyd met ons gebeur het. Imagine jy bou jou lewe op shows - op die mense, op die adrenalien, op die musiek, op die op en die af. En dan, skielik, kan jy nie meer nie.
    Ons het gedink ons het dit verloor. Toe, hier in ons sitkamer, het die magic tussen die broers weer gevloei. Ons is weer heel. Ons is weer musikante. Ons is weer Spoegwolf.

    Hierdie is ‘n deel van die konsert wat hierdie Vrydag van ons sitkamer beskikbaar is tot in joune. Jy kan nou opteken by Die Rivier vir R39, of op die dag R60 betaal vir ‘n day pass (wat jy op die hele Rivier kan gebruik - dis soos ons eie kunstefees).

  • Spoegwolf - Flikker

    3:35

    Die Donker Toring op iTunes:


    Director: Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit
    A Spoegwolf Production

    DOP (Performance Scenes): Hugo Brand
    DOP (Underwater Scenes): Ilse Moore

    Editing: Chris von Wielligh
    Colour Grading: Chris von Wielligh & Hugo Brand

    Cast:
    Spoegwolf
    Marguerite van Eden
    Emma Pearse
    Bianca Lock
    Nicola Janse van Rensburg

    Underwater Scenes
    Lighting and Set Assist:
    Sean Moore & Dewald Prinsloo

    Wardrobe: Silver Swallow Designs

    Makeup Artist: Maureen Grobler

    Dive Support: Geko Divers (Richard)

    Shot on location: Aquamarine aquatic academy, Johannesburg.

    Performance Scenes
    Lighting and Set Assist:
    Rèniell Matthysen
    Wadda du Toit
    JC Carstens
    Jarrod van der Heever
    Alex

    Shot on location: Berg River Breweries, Paarl.

    Special Thanks:
    Berg River Breweries, KykNet

    Lirieke:
    jy flikker uit die niet
    aan die kringe om my oë
    as jy aan my koek
    om die donker se oor
    het die Here ons  gehoor?
     
    jy kom van my sy 
    uit die vonk in die pyn
    as die heelal wil skiet 
    is ons al gebind
    sal die Here my kan vind
    as jy my kon vind?
     
    hoe veel ek jou voel in my
    hoog, dalk nog hoër
    as Botswana se bome toe jy
    my onder die gras nog kon kry
     
    sit jou bene in die lug
    kyk hoe diep hang die nag
    jy gaan dieper in my hart

    die car guard gisteraand
    het ’n aanval gekry
    as ek als wat ek het
    vir sy kinders kon gee
    sou ek nog in jou kamer kon bly?
    is daar plek op jou kussing vir my?

    hoe veel ek jou voel in my
    hoog, dalk nog hoër
    as die mense wat bo hom net kyk
    as die dood soos ’n hond aan hom ruik

  • Kort Donner

    3:36

    Provided to YouTube by CDBaby

    Kort Donner · Spoegwolf

    Swaartekrag

    ℗ 2012 Spoegwolf

    Released on: 2012-11-01

    Auto-generated by YouTube.

  • Om Beter Te Voel Spoegwolf ft Francois van coke

    3:03

    Om Beter Te Voel Spoegwolf ft Francois van coke
    Song word toegeskryf aan Spoegwolf en Francois van coke
    Volledige album hier :
    Video Material is van Kaapstad en die omliggende area se strande.

  • Spoegwolf - Loerie

    3:04

    Loerie gratis beskikbaar:


    © Spoegwolf 2013


    Geskiet te Paarl met 'n iPhone en onderwater-speelkamera.
    Directed - Spoegwolf
    Editing - Chris von Wielligh
    Dankie aan Bella, Wadda en Lobke

    Swaartekrag landswyd, op Kalahari.com en op die iTunes store beskikbaar.

  • x
  • Spoegwolf - Kogelbaai

    4:01

    © Spoegwolf 2013

    Vervaardig deur Spoegwolf
    Director: Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit

    Cast:
    Johan du Toit
    Lari Opperman
    Kathryn de Villiers
    Spoegwolf
    (Danie du Toit, Moskou du Toit, Albert van der Merwe en Chris von Wielligh)

    Editing: Chris von Wielligh
    Art Direction & Colour Grading: Tertia du Toit
    Director of Photography: Chris von Wielligh
    Camera Assistants: Jette, Danie du Toit.
    Lighting Assistants: Moskou du Toit, Albert van der Merwe, Wadda du Toit, Lari en Kathryn
    Key Grip: Wadda du Toit
    Technical Assistance: Johan von Wielligh
    Transport: Kockie van der Merwe
    Catering: Lilla van der Merwe

    'Kogelbaai'
    Artist: Spoegwolf
    Album: Swaartekrag
    Composer: DSR du Toit
    Lyrics: DSR du Toit

    Thanks to The Grinder Wines for keeping us creative.

  • Spoegwolf - Elektriese Kind

    3:17

    © Spoegwolf 2014
    Elektriese Kind nou by die iTunes store beskikbaar.

    Directed by Chris von Wielligh
    Produced by Spoegwolf
    Production Company: Bounceboard Productions
    Assistant Director: Danie du Toit
    Director of Photography: Warrick le Sueur
    Aerial Cinematography: Big Bird Aerials
    Editing and Colour Grade: Chris von Wielligh

    Cast:
    Sean-Marco Vorster - Main Actor
    Lari Opperman - Featured Girl

    Focus Puller: Graig Griffin
    Gaffer: Willem Maritz
    Grip: Thomas Purcell

    Shot on Location: Yzerfontein, South Africa

    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit

    Special Thanks:
    MyEdit, Willem Breytenbach, JanDirk Engelbrecht, Izelle du Pisanie, Warrick, Rob and Johnno, Sean-Marco, Beyerdynamic, Wadda, Kathryn de Villiers, Lari Opperman and everyone else involved.

    'Elektriese Kind'
    Written and Composed by DSR du Toit
    Performed by Spoegwolf
    Arranged by Spoegwolf

  • Francois van Coke Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf official

    3:51

  • Ek Sien Jou Met My Oë Toe

    4:10

    Provided to YouTube by TuneCore

    Ek Sien Jou Met My Oë Toe · Spoegwolf

    See

    ℗ 2020 Spoegwolf (Pty) Ltd.

    Released on: 2020-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Spoegwolf - Nagmuskiet

    3:49

    'Nagmuskiet' op iTunes:


    Stills deur Pierre Rommelaere. After Effects deur Chris von Wielligh.

    ©Spoegwolf 2014

  • Somersetwes

    2:55

    Provided to YouTube by CDBaby

    Somersetwes · Spoegwolf

    Swaartekrag

    ℗ 2012 Spoegwolf

    Released on: 2012-11-01

    Auto-generated by YouTube.

  • Ohana Café

    3:48

    Provided to YouTube by TuneCore

    Ohana Café · Spoegwolf

    See

    ℗ 2020 Spoegwolf (Pty) Ltd.

    Released on: 2020-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Heen En Weer

    2:46

    Provided to YouTube by TuneCore

    Heen En Weer · Spoegwolf

    Heen En Weer

    ℗ 2020 Spoegwolf (Pty) Ltd.

    Released on: 2020-04-13

    Auto-generated by YouTube.

  • Die Rivier

    4:33

    Provided to YouTube by TuneCore

    Die Rivier · Spoegwolf

    Koma

    ℗ 2019 Spoegwolf (Pty) Ltd

    Released on: 2019-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Seer

    3:10

    Provided to YouTube by TuneCore

    Seer · Spoegwolf

    Die Donker Toring

    ℗ 2017 Spoegwolf

    Released on: 2017-07-01

    Auto-generated by YouTube.

  • Om Beter Te Voel

    2:50

    Provided to YouTube by TuneCore

    Om Beter Te Voel · Spoegwolf

    See

    ℗ 2020 Spoegwolf (Pty) Ltd.

    Released on: 2020-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Fokofpolisiekar - Komma

    3:24

    This version of KOMMA is now available on all digital platforms:

    'Komma' was captured at Kirstenbosch National Botanical Gardens on Sunday 21 January 2018.
    Special thanks to Jägermeister and everyone that made this video possible.
    Extra special thanks to the fans that came out to support us. It was a fucking awesome day and we felt the love.

    Made by Snakehead & friends.

    You can now order a 'Komma' T-shirt online:

    'Komma' is track 11 on our latest release titled 'Selfmedikasie'.
    Stream 'Selfmedikasie':
    Buy a digital copy:
    Buy the physical CD at any Musica (South Africa)

  • Koma

    3:19

    Provided to YouTube by TuneCore

    Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom) · Spoegwolf

    Koma

    ℗ 2019 Spoegwolf (Pty) Ltd

    Released on: 2019-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Spoegwolf - SomersetWes

    2:06

    Akoestiese Weergawe van SomersetWes. Musiek en Video deur Spoegwolf, ft. Luca Hart op viool.

  • Kathryn

    4:01

    Provided to YouTube by CDBaby

    Kathryn · Spoegwolf · Valiant Swart

    Swaartekrag

    ℗ 2012 Spoegwolf

    Released on: 2012-11-01

    Auto-generated by YouTube.

  • Kar in Die Reën

    1:26

    Provided to YouTube by TuneCore

    Kar in Die Reën · Spoegwolf

    Koma

    ℗ 2019 Spoegwolf (Pty) Ltd

    Released on: 2019-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Verlanger

    2:59

    Provided to YouTube by TuneCore

    Verlanger · Spoegwolf

    Die Donker Toring

    ℗ 2017 Spoegwolf

    Released on: 2017-07-01

    Auto-generated by YouTube.

  • Spoegwolf - Die Donker Toring

    1:38

    Pre-Order Nou:

    (c) Spoegwolf 2017

    Editing & Colour: Chris von Wielligh
    Cinematography: Hugo Brand

    DIE DONKER TORING - 1 JULIE 2017

  • Noorde - Spoegwolf | Thys Nortje

    3:34

    'n Klein live weergawe wat ek van Noorde deur Spoegwolf gedoen het, met so paar fancy ekstra klanke in die agtergrond bloot omdat ek te veel tyd op my hande het in die vakansie. Nice.

  • Sambreeltjie

    4:04

    Provided to YouTube by CDBaby

    Sambreeltjie · Spoegwolf

    Swaartekrag

    ℗ 2012 Spoegwolf

    Released on: 2012-11-01

    Auto-generated by YouTube.

  • Ek Wil n Huis Wees

    2:51

    Provided to YouTube by TuneCore

    Ek Wil 'n Huis Wees · Spoegwolf

    See

    ℗ 2020 Spoegwolf (Pty) Ltd.

    Released on: 2020-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Mayday

    2:34

    Provided to YouTube by TuneCore

    Mayday · Spoegwolf

    Koma

    ℗ 2019 Spoegwolf (Pty) Ltd

    Released on: 2019-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Spoegwolf - Lenie Blou Compilation

    10:31

    Lenie Blou (00:00), Lenie Blou II (02:55) en Lenie Blou III (07:16) in een video.

  • Geel

    3:31

    Provided to YouTube by TuneCore

    Geel (Live) · Spoegwolf

    Live Uit Sunset Recording Studios

    ℗ 2020 Spoegwolf (Pty) Ltd.

    Released on: 2020-07-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Word Wakker

    35

    Provided to YouTube by TuneCore

    Word Wakker · Spoegwolf

    Koma

    ℗ 2019 Spoegwolf (Pty) Ltd

    Released on: 2019-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Spoegwolf - Blou

    2:35

    **Hierdie is 'n Metal weergawe van Blou deur Spoegwolf**. ????????????????

    **SUBSCRIBE aan my channel vir meer van hierdie lekker treffers en gee asseblief vir my voorstelle in the COMMENTS oor watter liedjies julle so wil sien.**

    Link na die oorspronklike lied:

    **Geinspereer deur die vrugbare Afrikaanse Pop kultuur in Suid-Afrika het ek my bydrae gelewer op 'n spesiaale manier.

    **Met betrekking tot die Rock/Metal genre in ons land is daar is nou geen verskoning meer, bv. Ek kan nie hoor wat die persoon sing nie, om nie hierdie soort musiek 'n kans te gee nie. (Aangesien die lirieke van die oorspronklike lied so geken is.)

    **As jy opsoek is na vars en nuwe Rock/Metal musiek kan jy gerus my singles op Spotify of op Itunes luister. My album wat op pad is gaan beter en meer professioneel klink maar vir nou kan jy op hierdie link click.

    Spotify -
    Itunes -

    ** Gee Metal 'n kaans✌????????‍♂️

  • Bittermaan - Spoegwolf - Kirsten Richard

    3:06

    Gaan volg my musiek op:
    Instagram- @kirstenrichardmusic
    Facebook- Kirsten Richard

  • Sielkunde

    1:40

    Provided to YouTube by TuneCore

    Sielkunde · Spoegwolf

    See

    ℗ 2020 Spoegwolf (Pty) Ltd.

    Released on: 2020-02-14

    Auto-generated by YouTube.

  • Spoegwolf Blou - Behind The Scenes

    1:01

    Behind the Scenes van Blou se music video Shoot.
    Shot and Edited by Kyle Wesson.

  • ????????Afrikaans songs. Spoegwolf - Geel/Yellow

    3:36

    Discover Afrikaans songs and artists ► Spoegwolf

    -----------------

    Lyrics on Afrikaans language:
    Ek het jou ontmoet
    In al daai geel
    Jy het daai doos by jou gehad
    Ja die een wat my nagemaak het

    En ek moes speel
    Oor al my swart
    Die slaap loop droom wat my rug oop hou
    Die ding wat my my lewe lank dophou

    En nou vir jou
    Bou jou lewe bo my hoog
    Genoeg dat die donker jou nie kry nie

    Julie

    Kan ek weer begin
    Voor al daai geel
    Jy het dit als op jougesit
    Gese dat ons net uitgedink is
    En volg jy in al my swart

    Op die wolk drap af wat my wakker hou
    Die ding wat ek my lewe lank dophou

    Maar nou vir jou
    Bou jou lewe bo my hoog

    -----------------

    Translation
    I met you
    All dressed in yellow
    You were with that jerk
    Who was copying me

    And I had to play
    All over my black
    The sleep is a dream that keeps my back up
    The thing that keeps me watching my whole life

    And now for you
    Build your life above mine high
    Enough so the dark doesn't get you

    Julia

    Can I start again
    Before all that yellow
    You put all on yourself
    Said that we're just devised
    And you follow in all my black

    On the stair-stepped cloud path that keeps me awake
    The thing that I keep watch over for my whole life long

    But now for you
    Build your life above mine high
    Enough so the dark doesn't get you

    ----------------------------------------------------------


    ????????????????????????????????????

    Afrikaans language
    Indo-European family
    West Germanic group
    Speakers: 10.3 million

    ----------------------------------------------------------

    Video:
    Translation:

    ----------------------------------------------------------

    Playlists:
    Best songs on world languages:

    ???????? ???????? ???????? ???? ???????????????????????????????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ????????
    Indoeuropean 159 languages songs ►

    ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ????????
    Turkic, Altai 45 languages, songs ►

    ???????? ???????? ???????? ????????
    Uralic 18 languages - songs ►

    ???????? ????????
    Chukchi, Paleo-Asiatic languages - songs ►

    ???????? ???????? ????????
    Caucasian 13 languages - songs ►

    ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ????????
    Afroasiatic 12 languages - songs ►

    ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ????????
    Kongo 20 languages - songs ►

    ???????? ????????
    Nilo-Saharan languages - songs ►

    ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ????????
    Sino-Tibetan 65 languages - songs ►

    ???????? ???????? ???????? ???????? ????????
    Austroasiatic languages - songs ►

    ???????? ???????? ???????? ????????
    Austronesian 45 languages - songs ►

    ???????? ???????? ????????
    Dravidian languages - songs ►

    ???????? ???????? ???????? ???????? ???????? ????????
    American Native Songs ►

    ????????
    Isolated languages ►

    ????????????????????????????????????????

    Subscribe and be the first to watch all new songs ►

Shares

x

Check Also

Menu