This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website. Learn more

Playlist of Riku Lätti

x
  • Tyttö naapurin

    2:55

    Provided to YouTube by [Merlin] Playground Music Scandinavia

    Tyttö naapurin · Riku Lätti

    Sydämensärkijä

    ℗ Pohjoinen & Etelä Media Company Oy

    Released on: 2003-01-01

    Artist: Riku Lätti
    Composer: Timo Försström
    Lyricist: Jorma Toiviainen
    Music Publisher: manus

    Auto-generated by YouTube.

  • x
  • Smoorverlief

    4:37

    Provided to YouTube by The Orchard Enterprises

    Smoorverlief · Riku Latti

    Die President Se Keuse

    ℗ 2006 Next Music

    Released on: 2006-07-28

    Auto-generated by YouTube.

  • x
  • Sieluni kaunis Maria

    4:19

    Provided to YouTube by [Merlin] Playground Music Scandinavia

    Sieluni kaunis Maria · Riku Lätti

    Sydämensärkijä

    ℗ Pohjoinen & Etelä Media Company Oy

    Released on: 2003-01-01

    Artist: Riku Lätti
    Composer: Robert Kraft
    Lyricist: Anre Glimcher
    Music Publisher: manus

    Auto-generated by YouTube.

  • Op Die Maan

    4:40

    Provided to YouTube by The Orchard Enterprises

    Op Die Maan · Riku Latti

    Die President Se Keuse

    ℗ 2006 Next Music

    Released on: 2006-07-28

    Auto-generated by YouTube.

  • x
  • Riku Lätti Churchil Naude Spoegwolf - Meisie met die tamboeryn

    3:54

  • Pakpoort

    4:36

    Provided to YouTube by The Orchard Enterprises

    Pakpoort · Riku Latti

    Die President Se Keuse

    ℗ 2006 Next Music

    Released on: 2006-07-28

    Auto-generated by YouTube.

  • x
  • Riku Lätti - Blom

    3:34

    Photography by Peter Manion. Family day out.
    Song written & sung by Riku Lätti
    Recorded by Arnaud van Vliet
    Orchestration: Jahn Beukes
    Radio Lava

  • Somer - Riku Latti

    2:53

    Johannes Kerkorrel se song. Riku se interpretasie. Jacqui van Staden se fotos en Neil Sandilands se redigering

  • Riku Lätti - Kom Saam Met My

    3:49

    Riku Lätti - Kom Saam Met My
    met die MarkTunes Band

    Hulle sal sê jy’t geheime
    Hulle sal sê jy’s gewond
    Hulle sal praat oor hoe stukkend jy was
    Dat jou mond hang op die grond

    Hulle verkondig jou sondes
    Hulle verlustig jou leed
    Maar wat hulle so gretig vergeet
    Om te lewe moet jy eet

    Kom saam met my hier verby
    Ons kan ons eie stories skryf
    Kom ons raak oud in ons eie woud
    Ek vra jou kom saam met my

    Mense kyk neer as jy struikel
    Want kyk daar lê ‘n mens op die grond
    Ek wil daar wees as jy opstaan
    Ek wil sien hoe word jy gesond

    Ek het al baie paaie gestap
    Ek het die wêreld gesien
    En deur die venster agter jou oë
    Het ek jou daar opgespoor

    Daar’s niks meer oor om te sê nie
    Daar is niks om voor te vra nie
    Niks anders wat ek wil hê nie
    Jy kan dit alles maar laat staan

    Die somer gee wat in die winter vergaan
    Die seisoene gaan altyd aan
    En tussen alles moet ons ook bestaan
    Kom ons doen dit alles saam

    Hulle verklap jou geheime
    Hulle laat jou sondes leef
    Maar die vraag wat jy jouself moet vra
    Is dit vir hulle wat jy leef?

  • x
  • Ryno Velvet - Johanna Ft. Willim Welsyn & Riku Lätti

    6:22

  • Riku Lätti, Bamboesina, en Johann Botha - Weet Jy Pikkewyn

    3:52

    SAVE THE PENGUINS! (Penguin SOS) (@penguinsos)

    I have finished my coffee, and I fear that this may be my last environmental fight. You can’t win the hearts of people who have no hearts, who call you mad, unscientific or anamorphic simply because you feel that other creatures, that Nature as a whole, Mother Earth, also has rights.
    For now, all I can do is sit back and feel Chief Seattle’s great loneliness of spirit settle around us. Maybe I’ve finally given up.
    Or, maybe, by tomorrow I’ll try to give it one more go. I’d prefer the penguins not to die. ~JOHANN BOTHA


    Musiek & Liriek: Riku Lätti
    Gedigte geskryf en voorgelees: Johann Botha & Hermien Bamboesina
    Tjello: Francois Ha!Man le Roux
    Stemkunstenaar: Jackie Lätti
    Beeldmateriaal: Johann Botha & Hermien Bamboesina
    Redigering: Gideon Breytenbach

  • Riku- Sieluni kaunis Maria

    4:17

    Beautiful song. Orginal...Los Lobos- Beautiful Maria Of My Soul. The Mambo Kings movie 1992 (Antonio Banderas).

  • Churchil Naude - Onse Vaders

    5:16

    Onse Vaders deur Churchil Naude vanaf die album 'Kroeskop Vol Geraas'

    Follow Churchil by
    @kroeskop

  • somer deur riku latti

    2:54

    riku latti sings Johannes Kerkorrel's song SOMER. Edited by Neil Sandilands and stills taken by Jacqui van Staden

  • Riku Lätti - Hoofstroom

    3:58

    Album available here:
    Foto's by Gideon & Ilze Breytenbach, Charl J. Naude and Gillian Coetzee
    Song by Riku Lätti

    Gun my net die oomblik
    Daar’s iets wat ek wou sê
    Ek voel jou lewe
    Soos jy in my arms lê
    Ek stuur my lyf op reise heen
    Van waar ek nie kan terug nie
    Ek’s van daai kans ontneem
    Elke nuwe oomblik ’n nuwe dag gebreek
    Ek stuur my lyf op reise heen
    Van waar ek nie kan terug nie
    Ek’s van daai mens vervreem

    Hoofstroom
    Verbode rivier
    Word meer as ’n mens
    ’n Heilige dier
    Leen my net die leeftyd
    Daar’s nog iets wat ek wou hê
    Ek voel jou bewe
    Soos ek in jou arms lê
    Ek stuur my lyf op reise heen
    Van waar ek nie kan terug nie
    Ek’s van daai kans ontneem
    Elke nuwe oomblik ’n nuwe dag gebreek
    Ek stuur my lyf op reise heen
    Van waar ek nie kan terug nie
    Ek’s van daai mens vervreem

    Hoofstroom
    Verbode rivier
    Word meer as ’n mens
    ’n Heilige dier

  • Voor jou oë - Riku Lätti

    3:10

    Song written by Riku Lätti. Video for Little Fighters Cancer Trust. Pictures taken by Thomas Engela.

  • Jackie & Riku Lätti - Al in die Rondte

    4:43

    Wasgoedlyn Volume 1:

  • Riku Lätti - As Tyd Kon Tik

    2:57

    Riku Lätti - As Tyd Kon Tik
    'n KYKNET NOU! MVP PROJEK video.

    Met
    Riku Lätti, Jackie Lätti, Jean ‘Tunes’ Marais, Mark Louis Ellis, Amanda Herbst & Willie Conradie

    Konsep
    Riku Lätti, Jackie Lätti, Herman van Deventer, Kilroy Was Here! Productions

    Vervaardig deur
    Kilroy Was Here! Productions

    Regisseur
    Gideon Breytenbach

    DOP
    Charl J. Naudé

    Kamera
    Harsheen Patel
    Herman van Deventer
    Christo Oberholster

    Na-Produksie
    Kilroy Was Here! Productions
    Gideon Breytenbach
    Charl J. Naudé

    Make-up & Wardrobe
    Charl J. Naudé
    Heinrich Olckers
    Jackie Lätti
    Gideon Breytenbach

  • Riku Lätti - Laughing

    3:22

    Our cats starring in our music video. from the album 'n Pleister vir my Nerwe:

    musicians: Peter Auret on drums, Brendan Ou Tim on bass, Riku guitar &vox, Bob Biggins on clarinet, special appearance by Kitchentea Ensemble.

  • Churchil Naude - Praat Saam My

    4:24

  • x
  • Op Die Maan

    4:41

    Provided to YouTube by DistroKid

    Op Die Maan · Riku Lätti

    Aan't Sterre Tel

    ℗ Wasgoedlyn Musiek

    Released on: 2004-05-23

    Auto-generated by YouTube.

  • Jackie & Riku Lätti - Kry my aan die anderkant

    6:44

    (Featuring: HA!Man Francois le Roux on Cello)

    soms is dit so dat iemand glo, jyself glo nie
    sy had al die tyd vir selfverwyt, maar sy doen dit nie
    Sy het als gesien soos beelde flitsend op ’n movie screen
    Sy’t self vermoë om ’n reënboog in ’n traan te sien

    Soms is dit so jy kry hulp van bo, maar jy voel dit nie
    Haar oë het oopgegaan en sy het blind geraak toe sy haarself kon sien
    Sy het ’n mens verloën en tot die dood verloor deur niks te sê het nie
    sy het ’n fout gemaak en almal het al geslaag daarin

    kry my aan die anderkant
    kry my in die wind my kind
    jy leer my hoop, jy leer my sê
    jy leer my ook om lief te hê

    iewers op die skouers van die wind sal sy jou vind
    as jy eintlik daaraan dink is ons altyd aanmekaar verbind
    een keer daar en jy’s altyd naby my
    sy aan sy

    Soms is dit so dat jy alles helderder as ooit kan sien
    tyd stap aan en jy’t afgedwaal toe jy jouself weer sien
    Maar dit is alles daar as jy jou oë oopmaak kan jy jouself bedien
    en jy is aanmekaar en almal daar is een masjien

    kry my aan die anderkant
    kry my in die wind my kind
    jy leer my hoop, jy leer my sê
    jy leer my ook om lief te hê

    iewers op die skouers van die wind sal sy jou vind
    as jy eintlik daaraan dink is ons altyd aanmekaar verbind
    Sy dra jou op die hande sy gun jou sagte landings
    Sy gun jou want eintlik is sy jy
    en lief vir my

    kry my aan die ander kant
    ons se liefde nooit verbrand

  • FUJI XT-2 4K Music Video - Low Light Performance - Riku Lätti

    3:01

    Watch my Latest Video / 4K

    Shot on location., Hangklip Hotel , Western Cape ,South Africa.
    Bookings 0282738310
    Camera : FUJI XT-2 4K
    Lens : Fuji asperical 35 mm f1.4 - ISO 800 - Flat Profile.

    Artist : Rikku Lâtti
    Track : As tyd kon tik Language : Afrikaans.
    Directed by Herman van Deventer.

    0835324438

    Technical and Lighting : Christo Oberholtser

    Cast :

    Artist : Rikku Lätti
    Medieval Man : Jean Tunes Marais
    1950 Ganster : Willie Conradie
    1920 Elegant Lady : Manda Nelson
    Knight Templar : Mark Louis Ellis
    Gypsy Lady : Jackie Lätti
    Waiter : Charl Du Plessis


    Lyricks :

    As Tyd kon tik

    As tyd kon tik
    net soos 'n woord aan maat verstik
    dan sou ek my lewe meet
    en van jou bestaan vergeet
    As taal kon praat net soos die sin
    deurmekaar kon raak
    dan sou ek boeke skryf en met niks my tyd verdryf
    jy's niks nie niks nie as jy niks het wat jy bemin nie
    jy's niemand niemand as jy niks het om oor te sing nie
    jy's niks nie niks nie as jy niks het wat jy bemin nie
    jy's niemand o niemand as jy niks het om oor te sing nie

    Spesiale dank Hangklip Hotel A van der Vyver en Liza Schaap
    Bookings 0282738310

    Special Thanks : Hein Hough Fujifilm SA

  • Riku Lätti - Suit - 12Hz

    3:51

    Political satire. An honest look at the political times, moneys and comedy of the ANC powers that be.
    Song by the Afrikaans duo/pop group 12Hz.

  • Riku Lätti - In die Woud

    3:23

    Van die album Janneman in die Diereryk kry dit hier:

  • Riku Lätti: Medicine Man

    2:38

    My soul needed saving so I went to the man
    a thousand miles to the medicine man
    and onto my way a bird did fly
    and spent some time with me on my way

  • Riku Lätti - Janneman

    3:02

    Diep diep daar binne in die wildste bos
    Versamel die diere hulle gunstelingkos
    En wat eet die diere as jy sou moes raai
    Wel hul eet stoute kinders sê die ou papegaai

    Daar eendag daar buite in die wildste bos
    Loop daar ‘n seuntjie deur sy ouers gelos
    Hy was te gevaarlik om te bly by die huis
    Hy het selfs vir ouma sy lang tande gewys

    Hy was die stoutste kind – wat jy op aarde kon vind
    Hy het amok gemaak – altyd die bure gepla
    Sy naam is Janneman – en hy het slange gevang
    O, Janneman – hy het die land in sy hand

    Daar eendag daar buite in die wildste bos
    Vergader die diere van die oerwoud toe saam
    Elkeen ‘n storie wat ‘n ouer sou skaam
    Oor ‘n bose klein seuntjie vir alles te blaam

    Hy het Krokodil aan sy tande gebind
    Hom geskiet soos ‘n kettie vlieg klein Krimpvark
    tot teen die nek van Kameelperd met ‘n tak in sy bek
    en so is die vrede van die oerwoud geskend

    Hy was die stoutste kind – wat jy op aarde kon vind
    Hy het amok gemaak – altyd die bure gepla
    Sy naam is Janneman – en hy het slange gevang
    O, Janneman – hy het die wêreld laat praat

    Staan op Janneman – laat ons sien wie jy is
    Janneman –het al die slange gesis
    O, Janneman – pronk die poue kordaat
    Janneman – so het die bure gepraat

    Toe doe doe doe – laat ons sien wie jy is
    Toe doe doe doe – Janneman
    Toe doe doe doe – laat ons sien wie jy is
    Toe doe doe doe – Janneman

  • Churchil Naude Riku Lätti Spoegwolf POCKET Promo

    31

    Jam Sandwich Promo

  • Riku Lätti - Die son

    3:53

    Song written, performed and recorded by Riku Lätti
    in st. rand recording studio.
    Dedicated to my loving wife Jackie Lätti, who loves it by me, by the see, and by the song, by the way

  • Hoofstroom

    4:39

    Provided to YouTube by The Orchard Enterprises

    Hoofstroom · Riku Latti

    Radio Lava

    ℗ 2007 Next Music

    Released on: 2007-03-28

    Auto-generated by YouTube.

  • Riku Lätti - As die son op kom

    4:44

    a song written for my daughter in times of Covid19: As die son op kom (when the sun rises)

    Tyd, tyd is ‘n ewigheid
    so stadig, so gou verby
    maar tyd is tussen ons
    in jou en my
    ingegrond

    leef vir die dag net om jou weer te sien
    dit voel al soos jare of is dit al tien
    Gabriel die maestro speel Batman al soos ‘n king

    bly heeltyd besig met alles en niks
    wonder de donder wat kan dit nou fieks
    intussen kyk ons na jou foto’s kliek vir kliek

    As die son opkom
    plant ek ‘n blom
    vir jou my kind
    jou kind se kind

    behoede jou
    bewaar jou siel
    beskerm jou
    jou sonnestraal

    Tyd kom naderby
    maar nie verby
    voor ek jou sien

    ek hoor dit gaan goed en ek sien jy presteer
    en ek volg al jou stories impressed hoe jy leer
    jou glinster en glimlag gaan al die liefde dief

    eendag is eendag dan is ons weer los
    dan stap ons in strome en diep in die bos
    dan klim ons weer berge en kyk ver oor die see

    As die son opkom
    plant ek ‘n blom
    vir jou my kind
    jou kind se kind

    behoede jou
    bewaar jou siel
    beskerm jou
    ons is lief vir jou

    Luna Li, hartedief, Luna Lief
    Sonnestraal
    ons mis jou hier Luna Li

  • Riku Lätti - Neem my saam

    3:21

    Moet ek glo ek het die spoor verloor, of is dit hoe dinge maar verloop
    as ek kon se wat jy van my wou hê, sou ons dalk 'n beter lewe hê
    as ek kon weet wat dit is wat ek moet wees, o as jy kon vertel
    daar's 'n nommer om te bel vir geluk in die verhaal
    praat ek die regte taal is ons roetes reeds bepaal
    is dit dan so bestem of is alles net wasem in die wind

    as jy kan se waar die waarheid lê, sal jou pad oopval soos 'n boek
    en in jou woord sal jy jouself bevind, wat jou siel tot mensewees verbind
    as jy kan praat soos jou hart wil praat
    en as jy kon se wat tussen woorde lê
    praat jy met die Oom alles wat jy sê en hy ken jou naam
    hy weet van jou bestaan en alles eensklaps sin

    ooo neem my saam
    is dit die punt om vir ewig te bly staan

    Music, Lyrics & Photography: Riku Lätti
    Angel voices in the chorus: Jackie Lätti
    'n Wasgoedlyn Produksie: info@diewasgoedlyn.co.za

  • Riku Lätti - Hier kom die son

    6:03

    Lia en die Eekhorings
    Lia Luna Li, Jackie en Riku Lätti
    in die tuine in Kaapstad
    foto's Jackie en Riku Lätti en Hermien de Vos
    Musiek: Riku Lätti, Sang: Lia Luna

  • SKEMERSON filmmusiek deur Riku Lätti

    50

    Hierdie is die teaser vir die film Skemerson met Elize Cawood, Pietie Beyers en Anneke Weideman.
    vervaardig deur Palama Produksies
    regie deur Philip Rademeyer
    musiek: Riku Lätti
    tjello: Francois HA!Man Le Roux
    get the full music score here:

  • Riku Lätti - Krokodil

    3:24

    ft. die Mark Tunes Band
    en Jackie Lätti op Vocals
    met Mark Ellis op Baskitaar
    en Jean Tunes Marais op drums
    song geskryf en gesing deur Riku Lätti

    Ek en my krokodil, ons stap die wêreld in, op soek na 'n meisie soos jy
    om aan te byt, om in te sluk, om te verteer tot jy een is met my
    waar sal ons so mens kry

    Ek en my krokodil, ons twee gaan waar ons wil, op reis na 'n vleisie soos jy
    om aan te byt, om in te sluk, om te verteer tot jy een is met my
    waar sal mens so iets kry

    Niks kan my keer nie,
    g'n wind of weer, g'n meneer, g'n geweer of geen leër
    Jou soek ek altyd die lot beval my ek staar in die verte alweer

    Ek en my krokodil kom van 'n paradys om ons se tande te wys
    om iets te byt, om in te sluk, om te verteer tot dit een is met my
    waar sal mens so iets kry

  • Riku Lätti - Tussen sterre en planete

    5:55

    Incrediboy builds his own Iron Man Hulk Buster suit out of Lego boxes and wears it out to Spur Steak Ranch. The next day he takes his yellow umbrella to the beach to play. Having fun in the sun by the sea.

    Song Tussen sterre en planete (between stars and planets)
    by Riku Lätti

  • Riku Lätti - Laat my wees soos ek is

    2:50

    Ek was nie daai ou
    wat sy weg met glorie besaai het
    het afgedwaal van geluk wat wel kon wees

    en elke afdraai kans, kies ek verkeerde ene
    en al sou ek daarby baat
    is omdraai ook te laat

    bejammer jy my nie
    en los jou simpatie
    ek is nie trots op wie ek is nie
    maar skaam is ek ook nie

    moenie jy my red nie
    moenie eers probeer nie
    ek het myself tot hier gekry
    ek kan self van hier verdwyn

    laat my wees wie ek is
    al is ek maar min
    is genoeg vir my
    en dis hoe ek graag wil bly
    so ek vra jou
    uit jou hart en goeie wense
    laat los vir my
    2[ laat my wees wie ek is

  • Dancing particles Riku Lätti

    3:20

    Watch my latest Video / 4K

    Instrumental VFX Music Video : Track : (Riku Lätti) - Victor Wolf.
    AR 10 TECHNOLOGIES aka Alienbrain Productions 2013.


    Soundtrack - Composer / artist - Victor Wolf.



    Augmented Reality : Media Film Services and Industrial Data Visualization :
    Ceo : Herman van Deventer Snr : 0835324438
    Director : Susan Mouton :


    Media Film Services and Industrial Data Visualization
    Augmented Reality : South Africa (AR)

    Herman van Deventer : CEO and Senior Developer of Augmented Reality : South Africa :
    @ AR 10 TECHNOLOGIES : Techno Viz company :

    Services : Corporate :

    We’ve produced marketing videos for banking, finance, tourism, food, retail, mining, educational, insurance, health, security, agriculture, property, wine industry, vehicle, marine, marine, technology and IT sectors.

    Services : Broadcast :

    From the initial idea, visual concept and development in line with the available content hub, we create opportunities for pitching, defining a slot, channel and audience.

    Our services include responding to a commissioning brief, costing control, budget planning, writing the treatment, script and business plan, making a pitch, negotiate the deal, casting, locations, crew management, equipment, creative direction, post production, and content marketing.

    We provide our services to a broad clientele, in all forms of production, post production, motion graphics and animation. From television to corporate marketing, AR 10 has done work for local broadcasters and key international broadcasters, with recognizable channels.

    Production values :

    Our production values system are based upon :

    • Experienced crew with a reputable track record.

    •Professional level video equipment.

    •Detailed research and visual conceptualization.

    •Accurate location lighting.

    • Professional cinematography.

    •Location sound recordings : professional level.

    •Professionally written script.

    •Professional voice over narration : studio recording.

    •Licensed music.

    •Professional editing : post production : motion graphics : color grading etc.

    •Professional creative direction.

  • Riku Lätti - n Ding soos die

    2:57

    'n liedjie van kinderalbum Janneman in die Diereryk:
    listen/download the whole album here:

  • Jam Sandwich Ep 15 Spoegwolf & Churchil Riku Lätti with IPI

    6:53

    An amazing collaboration of passion and music with a strong South African influence.

  • Mika Vanhala & Riku Lätti keikalla.

    6:00

    Riku Lätti & Mika Vanhala duo, vahvistettuna saksofonistilla ja toisella kitaristilla. Keikalla Savoyn ravintola Katsomossa.

  • Riku Latti - Wereldwyd

    5:41

    Tunes studio production - Diversiteit

  • Afgrond

    4:20

    Provided to YouTube by The Orchard Enterprises

    Afgrond · Riku Latti

    Radio Lava

    ℗ 2007 Next Music

    Released on: 2007-03-28

    Auto-generated by YouTube.

  • My Amerika

    2:40

    Provided to YouTube by DistroKid

    My Amerika · Riku Lätti

    Aan't Sterre Tel

    ℗ Wasgoedlyn Musiek

    Released on: 2004-05-23

    Auto-generated by YouTube.

  • Riku Lätti - Nothing in the Sun

    4:59

    Hi Quality Lo-Fi
    A song written by Victor S. Wolf
    Performed by Victor S. & Lanimybru (Lani Pieters)
    In the back of Lani's house.
    victorwolf@outlook.com

  • Niemand Wat My Hoor

    5:29

    Provided to YouTube by DistroKid

    Niemand Wat My Hoor · Riku Lätti

    Abraham, 'N Jans Rautenbach Film Die Oorspronklike Klankbaan

    ℗ Wasgoedlyn Musiek

    Released on: 2015-08-30

    Auto-generated by YouTube.

  • Jelle Amersfoort Docusoap O.B.in Antwerpen met Riku Latti

    5:59

    Jelle Amersfoort in 2008 in Antwerpen aan het werk met de Zuid Afrikaanse zanger Riku Latti, ter voorbereiding op het album Akoesties en een optreden op theaterfestival Boulevard in Den Bosch.
    Beeldmateriaal uit de docusoap koningstheaterakademie van Omroep Brabant, door Helmut Boeijen en Theo vd Aker.

  • Pakpoort

    4:37

    Provided to YouTube by DistroKid

    Pakpoort · Riku Lätti

    'N Pleister Vir My Nerwe

    ℗ Wasgoedlyn Musiek

    Released on: 1999-05-08

    Auto-generated by YouTube.

  • Radio Lava - Afgrond

    4:16

    Video directed and edited by Pierre Smith
    stock footage: pixabay.com
    Radio Lava is (Music Production by) Jahn Beukes, Arnaud Van Vliet & Riku Lätti
    song written and sung by Riku Lätti

    As jy ooit na die wêreld oor die afgrond staar
    neem 'n oomblik in en maak jou klaar
    en as jy is, luister goed
    die einde van die aarde spreek jou aan
    as jy ooit na die wêreld oor die afgrond staar
    o my siel, daar's ryke stof
    as jy ooit na die wêreld oor die afgrond staar
    ooit na die wêreld oor die afgrond afgrond staar

    Sonder jou
    is die son weer blou
    en ek sing
    speel
    maar wil jou met my deel

  • Riku Lätti - No big Thing

    4:39

    Fun in the Sun with Jack, Jackie & Riku Lätti.
    Pics from Wilson's Prom, Australia
    Song: No big thing - Kingston & the Rasta
    written by Victor Wolf
    featuring Lady Lilith & Lanimybru

Shares

x

Check Also

Menu