This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website. Learn more

Playlist of Joshua na die Reën

x
  • Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My

    4:19

    Available @
    & iTunes
    Enquiries & Bookings
    © This video may only be played via YouTube (It is illegal to download or convert this video to any other format)

  • x
  • Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem

    4:01

    Available @
    & iTunes
    Enquiries & Bookings
    © This video may only be played via YouTube (It is illegal to download or convert this video to any other format)

  • x
  • Joshua na die Reën- Vir Altyd © This video may only be played via YouTube

    2:48

    Available @
    & iTunes
    Enquiries & Bookings
    © This video may only be played via YouTube (It is illegal to download or convert this video to any other format)

  • Joshua na die Reën - Lig op die Horison © This video may only be played via YouTube

    3:06

    Available @
    & iTunes
    Enquiries & Bookings
    © This video may only be played via YouTube (It is illegal to download or convert this video to any other format)

  • x
  • Joshua na die Reën - Alles gee © This video may only be played via YouTube

    3:22

    Available @
    & iTunes
    Enquiries & Bookings
    © This video may only be played via YouTube (It is illegal to download or convert this video to any other format)

    (For Hollywood in my Huis - 2015)

    Thanks to: Stage 5 Films, Red Letter Day Pictures, Starburst Promotions, Fines4u, Music Connection

  • Joshua na die Reën - Sekelmaan © This video may only be played via YouTube

    1:35

    Available @
    & iTunes
    Enquiries & Bookings
    © This video may only be played via YouTube (It is illegal to download or convert this video to any other format)

  • x
  • Lizandra Winter feat. Joshua na die Reën - Ek wil vir jou

    4:03

    Lizandra Winter en Joshua na die Reën het die alombekende, ontslape musiekant en skrywer, Christa Steyn se lied herverwerk en hulle eie stempel op hierdie klassieke treffer gesit. Die opname is een van 13 snitte vanaf Lizandra Winter se debuutalbum
    Beskikbaar op iTunes:

    Volg:

    @lizandra_winter:


    Video Krediete:
    Vervaardiger en Regie: Jean de Villiers van Daville films
    Addisionele beeldmateriaal: Gustav Reyneke en Japie Kruger
    Geskiet by: Erfdeel Gasteplaas, Drumblade.
    Grimering en Hare: Adrianna le Roux van CurlJAM /
    Ontwerper: Naomi Fourie van Lovingly Designs

    Spesiale dank aan Jacques de Villiers, Gerhard en Nettie de Villiers, Alishia en Steve van Deventer van Starburst Promotions en elke ondersteuner wat ons musiek koop en ons vertonings bywoon.

  • Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My - Album

    8:09

    Available @
    & iTunes
    Enquiries & Bookings

  • SOUND OF SILENCE - JOSHUA NA DIE REËN cover

    4:29

  • x
  • 2017

    3:17

    Provided to YouTube by Fandalism

    2017 · Joshua na die Reën

    2017

    ℗ JNDR MUSIEK

    Released on: 2017-11-01

    Auto-generated by YouTube.

  • Dat jy myne is

    4:02

    Jaques de Villiers: Joshua na die Reën: Dat jy myne is

  • Lizandra Winter Feat. Joshua na die Reën- Until Love

    2:58

    Written by Jacques de Villiers.
    Live recording at LittleBig Studio.
    Video by Henk

  • Musiek Soos Grond - Lugballon

    4:07

    LUISTER HIER: musieksoosgrond.co.za/itunes
    musieksoosgrond.co.za/lugballon

    KONTAK HIER: musieksoosgrond@gmail.com
    BESPREEK KAARTJIES:
    LIRIEKE:
    Vers1:
    Met soveel wat in die lug bly hang, is dit genoeg om te weet dat jy ook hier staan
    Daar is kere wat ek net soos die wind wil wees
    Jy noem my die idees die oggendson, en jou woorde word die gloed in ‘n lugballon.
    Sal ons paaie tussen wolke wees?
    Koor:
    Jy is genoeg, jy is genoeg
    Jy is genoeg sonder dat jy te hard probeer
    Jy is genoeg omdat jy van jouself bly gee
    Ja ons paaie sal tussen wolke wees
    Vers2
    Hoor my fluister, hoor my roep. Want dit is ek wat jou uit die lug begroet
    Daar is tye wat ons twee saam die wind kan wees
    In die hemelruim teen die gewelf lê die drome en beelde van jouself
    Hoe kan ons spore tussen sterre los?
    Brug
    Oor die velde heen, vanuit die dieptes van die see Van ooraloor, en vanuit jou, voordat tyd begin en nou

  • Sonrotse

    5:31

    Provided to YouTube by DistroKid

    Sonrotse · Die Heuwels Fantasties

    Die Heuwels Fantasties

    ℗ Supra Familias

    Released on: 2009-03-19

    Auto-generated by YouTube.

  • BRAVO visits Joshua na die Reën

    8:01

    Joshua na die Reën shares the honesty of his music and shares some wisdom from his journey.
    He is also in production with his album to be released in 2016

  • Danel se Wals - Josua na die Reën

    3:45

  • Joshua na die reën - Hardloop in die veld in Acoustic Performance

    3:26

  • Joshua na die Reën and Tuks Camerata LIVE in concert!

    1:31

    On 19 April the University of Pretoria Camerata will perform in a joint project with celebrated Afrikaans singer/songwriter Joshua na die Reën at the UP Musaion.

    The show will consist of music from both Joshua and the Choir's repertoires, as well as a few joint projects between the two.

    Book now at Computicket!

    Tickets:


  • MarulaBoom & vriende - Reën vir Kersfees

    4:43

    Reën vir Kersfees is meer as 'n musiek video en meer as 'n liedjie. Dis 'n boodskap aan ons boere. Mag dit reën oor ons boere met ons liefde, hoop en gebede.
    Die liedjie se verkope opbrengs is 100% ten bate van die boere in nood.

    Dankie aan al die hande wat bymekaargekom het om hierdie projek moontlik te maak.

    Kunstenaars: MarulaBoom, Sam & Calla, Axene, Deon Terblanche, Kobus Matthews, 1925 Band & Shanai Vos
    Liedjie produksie: Calla Henn
    Finale meng: Dirk van Niekerk
    Skrywer: Eugene Vos
    Video produksie: Paul Steyn Media

    Vir media navraag: Janine Snyders 072 6868 065
    polsmedia@gmail.com



  • Joshua na die Reën - In Studio 13 © This video may only be played via YouTube

    2:11

    Available @
    & iTunes
    Enquiries & Bookings
    © This video may only be played via YouTube (It is illegal to download or convert this video to any other format)

  • x
  • Dra Die Liggies

    3:44

    Provided to YouTube by The Orchard Enterprises

    Dra Die Liggies · Joshua Na Die Reën

    Dis Liefde 2

    ℗ 2015 Next Music

    Released on: 2015-01-05

    Music Publisher: SAMRO

    Auto-generated by YouTube.

  • Lizandra Winter - Die Begin

    3:40

    Die Begin is Lizandra Winter se eerste enkelsnit vanaf haar selfgetitelde debuutalbum Lizandra Winter.

    Ek wil nie lewe vir eendag nie,
    dit steel die skoonheid uit nou,
    Ek wil die oomblik vasgevang hou.

    Wat beteken die prag van hierdie uitsig as môre daaroor hang?
    Ek wil net hier wees in nou.

    So laat die tyd stilstaan...
    Laat die tyd stil staan.

    Kry my weer by die begin,
    laat die tyd ñ nuwe storie bring en ek myself verloor daarin.
    Skeur die blaaie uit my lewensboek,
    Laat my die rus vind wat ek soek,
    Gestroop van al my wêreldgoed.

    Dis ñ gejaag om die leemtes te vul, voor jy terugkeer na stof,
    Ons is so bang om stil te wees.
    Daar is soveel geheime wat ek miskyk, as my fokus verskuif na die goed wat geld kan koop.

    So laat die tyd stilstaan,
    Laat die tyd stil staan!

    Kry my weer by die begin,
    laat die tyd ñ nuwe storie bring en ek myself verloor daarin.
    Skeur die blaaie uit my lewensboek,
    Laat my die rus vind wat ek soek,
    Gestroop van al my wêreldgoed...

    Kry haar album hier:
    Website:
    Facebook:
    Twitter:
    Instagram:





    Regisseur: Jacques De Villiers
    Videography: Jean De Villiers en Ja-en Kleynhans
    Meng en edit: Ja-en Kleynhans
    Konsep: Lizandra Winter en Jacques De Villiers
    Geskiet in Val de Grace by Leon en Terese Potgieter
    Aktrise, Ou dame: Marthie Steyn
    Dogtertjie: Zanilah von Hagen
    Grimering en hare: Francois De Klerk FDKStyling

  • Almero - Vloedverlief ft. Reënwolf

    2:35

    Vloedverlief nou beskikbaar van die opkomende album Maandag.
    Pre save 'Maandag op Apple Music nou.


    Lyrics:
    Vloedverlief ft. Reënwolf (05:00)

    Die branders breek nog bo jou kraag
    In jou opgeblaasde bed, wat soek jy hier?

    Nee, ek kan mos nie swem nie
    Ek gaan hierin wegsak
    Klippe in my hande
    Weerlig in jou hare
    Ek wil net weer lug skep

    As ek kon sou ek jou hou
    In 'n ark gebou uit my
    En as ek kon sou ek jou dan
    Laat vaar

    Vloedverlief
    Gaan kry jou twee van als
    Want ons gaan vanaand nog
    Die branders in

    Nee, ek kan mos nie swem nie
    Ek gaan hierin wegsak
    Kyk hoe sak my hande
    Dieper as jou hare
    Strale in die water
    Van agteruit die reën

    @Kanadarecords

    Volg ons:

    Almero:
    Instagram: @almero_welgemoed
    Facebook: Almeromusic

    Nico
    Instagram: @nicowelgemoed

  • Dat Jy Myne Is

    4:04

    Provided to YouTube by The Orchard Enterprises

    Dat Jy Myne Is · Joshua Na Die Reen

    Dis Liefde

    ℗ 2014 Next Music

    Released on: 2016-03-07

    Music Publisher: SAMRO
    Music Publisher: Invisible Nightclub

    Auto-generated by YouTube.

  • Deon Meiring - Die Reën

    2:24

    N.a.v. die baie reën die afgelope paar dae. Lirieke:

    Ek het binne-toe marsjeer
    met my uniform bo-oor
    my wonde

    Ek het op die stof getrap
    wat ek was en sal word

    Ek het stil, stil geword

    En daar buite spoel die reën
    die stad se strate weer skoon
    daar buite spoel die reën
    en die lewe wat aanbeweeg

    Ek was hoogmoedig
    sterk gewees

    want ek het geglo
    dat my foute sou saakmaak

    Met my kierie en my geweer
    uit tyd gaan marsjeer

    in die hoop
    dat my foute
    sou saakmaak

    En daar buite spoel die reën
    die stad se strate weer skoon
    daar buite spoel die reën
    en die lewe wat aanbeweeg

  • Joshua Na Die Reën: Dans voor die Deur

    4:48

    Song inspired me to tell a story about finding your soulmate.

    Anime: Koe no Katachi & 5 centimeters per second
    Song: Dans voor die Deur
    Artist: Joshua Na Die Reën

    This video is purely fan made and is in no way associated with the musical artist or film/video/anime/cartoon company in any way. All the video and audio clips used are © off their respective owners.

    Copyright disclaimer under section 107 of the copyright act 1976 allowance is made for fair use for purposes of criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing.

  • Lei My Na Die Water

    3:42

    Provided to YouTube by Universal Music Group

    Lei My Na Die Water · Appel

    Lei My Na Die Water

    ℗ 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)

    Released on: 2017-05-05

    Associated Performer, Synthesizer Arranger, Keyboards, Background Vocalist, Producer: Murray Lubbe
    Associated Performer, Saxophone: Brendan Ross
    Associated Performer, Piano: Matthys Maree
    Associated Performer, Guitar, Banjo, Mandolin: Juan (Floors) Oosthuizen
    Associated Performer, Bass: Denny Lalouette
    Composer Lyricist: Christoph Kotze

    Auto-generated by YouTube.

  • Reën

    3:26

    Provided to YouTube by Sony Music Entertainment

    Reën · Ddisselblom

    Ddisselblom

    ℗ 2009 SME Africa (Pty) Ltd

    Composer, Lyricist: Johrné van Huyssteen

    Auto-generated by YouTube.

  • Spoegwolf - Flikker

    3:35

    Die Donker Toring op iTunes:


    Director: Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit
    A Spoegwolf Production

    DOP (Performance Scenes): Hugo Brand
    DOP (Underwater Scenes): Ilse Moore

    Editing: Chris von Wielligh
    Colour Grading: Chris von Wielligh & Hugo Brand

    Cast:
    Spoegwolf
    Marguerite van Eden
    Emma Pearse
    Bianca Lock
    Nicola Janse van Rensburg

    Underwater Scenes
    Lighting and Set Assist:
    Sean Moore & Dewald Prinsloo

    Wardrobe: Silver Swallow Designs

    Makeup Artist: Maureen Grobler

    Dive Support: Geko Divers (Richard)

    Shot on location: Aquamarine aquatic academy, Johannesburg.

    Performance Scenes
    Lighting and Set Assist:
    Rèniell Matthysen
    Wadda du Toit
    JC Carstens
    Jarrod van der Heever
    Alex

    Shot on location: Berg River Breweries, Paarl.

    Special Thanks:
    Berg River Breweries, KykNet

    Lirieke:
    jy flikker uit die niet
    aan die kringe om my oë
    as jy aan my koek
    om die donker se oor
    het die Here ons  gehoor?
     
    jy kom van my sy 
    uit die vonk in die pyn
    as die heelal wil skiet 
    is ons al gebind
    sal die Here my kan vind
    as jy my kon vind?
     
    hoe veel ek jou voel in my
    hoog, dalk nog hoër
    as Botswana se bome toe jy
    my onder die gras nog kon kry
     
    sit jou bene in die lug
    kyk hoe diep hang die nag
    jy gaan dieper in my hart

    die car guard gisteraand
    het ’n aanval gekry
    as ek als wat ek het
    vir sy kinders kon gee
    sou ek nog in jou kamer kon bly?
    is daar plek op jou kussing vir my?

    hoe veel ek jou voel in my
    hoog, dalk nog hoër
    as die mense wat bo hom net kyk
    as die dood soos ’n hond aan hom ruik

  • Saggies Val Die Reen

    3:21

    Provided to YouTube by Ingrooves

    Saggies Val Die Reen · Gys de Villiers

    Dierbare Diere

    ℗ 2005 Creature Songs

    Released on: 2005-02-25

    Composer, Writer: Alan Glass
    Composer, Writer: Gaby Alzenman

    Auto-generated by YouTube.

  • Joshua Na Die Reen

    33

    Hardloop In Die Veld In

  • HUISGENOOT SKOUSPEL 2014 - Joshua Na Die Reen - Lig Op Die Horison

    3:20

    Music Direction and Production by Thatch Music and Janine Neethling

    Produced by Frontline Productions (Jannie Pretorius)

  • Joshua Na Die Reen

    13

    Dra Die Liggies

  • GiG2017 • Joshua na die Reën

    2:35

    GiG 2017 Event: Joshua na die Reën talks about Worship and Love.

  • Reën - Pietman Geldenhuys

    3:40

    Reën vanaf Pietman Geldenhuys se eerste Afrikaanse album VAN DIE OS OP DIE JAS.

    REëN REEN

  • Lig op die horison - Joshua na die Reën

    3:39

    Huis Maré NHS

  • Suzelle - Sekelmaan Cover

    3:48

  • Joshua na die reën - Interview

    6:23

  • Laat Die Wind My Neem - Joshua Na Die Reën

    3:46

    Cover van Joshua na die Reën se song. Liedjie geskryf deur Jacques De Villiers (Joshua na die Reën).

  • Joshua na die Reën - Lig op die Horison

    5:58

    This is my gift and tribute to Joshua na die Reen! A thank you for all the inspiration you have given me:) ! I first did this song with my hearing ability and then arranged it to my own emotion! for more: OR my brand new Facebook page!

  • Lig op die horison

    3:40

    Jacques de Villiers: Lig op die horison

  • In Die Reën

    4:09

    Provided to YouTube by DistroKid

    In Die Reën · Emil Paul

    Begin Net Oor

    ℗ Emil Paul

    Released on: 2019-10-07

    Auto-generated by YouTube.

  • Joshua na die reen in studio with Jason Ferreira

    3:27

    Its been a huge privilege working with and producing a track off Joshua na die reën's latest album Die Wêreld Binne My. The songs stoff in sterre, weef in die maanlig and Anan are the 3 songs recorded and produced through Little Big Studios in Pretoria.
    May these songs have massive impact in the years to come!

  • LEN MULLER - Vir Die Een Wat Geval Het TEASER

    36

    This is the teaser for my new music video launching exclusively on Jukebox kykNET Saturday 5 March at 19h30! #VirDieEenWatGevalHet #NoTextingandDriving

  • Reën

    2:33

    Provided to YouTube by Sony Music Entertainment

    Reën · Adam Tas

    Die Platinum Reeks

    ℗ 2014 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

    Released on: 2017-05-19

    Producer: Not Documented
    Composer, Lyricist: Kobus Bezuidenhoud

    Auto-generated by YouTube.

  • Reën

    2:35

    Provided to YouTube by Sony Music Entertainment

    Reën · Adam Tas

    Want Jy is Boer

    ℗ 2014 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

    Released on: 2014-05-16

    Producer: Not Documented
    Composer, Lyricist: Kobus Bezuidenhoud

    Auto-generated by YouTube.

  • SKOUSPEL/SUPERSKOUSPEL 2015 - Joshua Na Die Reën en Nadine - Voshaarnooi

    2:53



    Music Director - Janine Neethling
    Assistant Music Director - James Bassingthwaighte for Thatch Music

    Featuring Johannesburg Music Initiative

  • Hardloop ini veld

    3:32

    this is not my material and copyrights do not belong to me

  • Pelgrimsgebed

    3:48

    Provided to YouTube by DistroKid

    Pelgrimsgebed · Liani Reynolds

    Pelgrimsgebed

    ℗ Liani Reynolds

    Released on: 2019-04-29

    Auto-generated by YouTube.

  • Danél se wals - Joshua na die reën | #Stolsember

    3:37

    Another Afrikaans upload – sorry English subscribers! But the second video for today is an English one again, so don’t fret too much. Ek’t dadelik my hart verloor op hierdie song toe ek dit die eerste keer gehoor het (toe ek dit moes afrig vir ‘n sergroep, ek dink in 2016). If you liked this cover, give it a like down below, subscribe if you haven’t yet, so that you don’t miss out on any uploads from me and feel free to leave comments/song requests down below.

    Check out the lovely Joshua na die reën (JNDR) here:


    My social media links:
    Instagram:

    and


    My Facebook page:

    Band’s Facebook page:


    Disclaimer: I do not own the song used for this cover.

Shares

x

Check Also

Menu