This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website. Learn more

Playlist of Joe Foster

x
  • Joe Foster - In die Reën Vir Jou

    3:27

    Woorde & Musiek Joe Foster & Ewald Coleske
    Lead Actress: Simoné Nortmann
    Produced & Directed by Gerhard van Rooyen
    (P) 2016 Coleske Artists (C) 2016 Recycle Records

    Vanaf Hartklank Album, Joe Foster se Ghoema wen vir Manlike Pop Album van Die Jaar.

    Anthrop Architects –

    IN DIE REËN VIR JOU

    Ek moet sê, ek ken die beste deel van jou
    en dis jou hart, wat jy ook daar buite vinnig toe kan bou.
    Dis net sleg dat jy dit soms met my ook doen.
    Dit frustreer my wat ek doen kan jou nie aanraak nie.

    WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
    EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
    EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
    WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
    MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
    EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU.

    Kan ek vra, dat jy ’n bietjie stil sal staan?
    En net dink hoe groot jy jou hart vir ander oop kan maak.
    As jy wil, sal ek dan ook dieselfde doen.
    Want saam is ons steeds beter, beter as alleen.

    WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
    EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
    EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
    WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
    MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
    EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU.

    Niks sal ons liefde kan vervang nie.
    Nie eers jou storms maak my bang nie.
    Jy moet weet ek sal die hartseer vir jou dra.

    WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
    EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
    EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
    WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
    MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
    EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU.

  • x
  • Joe Foster - Vir My Gemaak

    3:37

    JOE FOSTER - VIR MY GEMAAK
    Woorde & Musiek: Joe Foster met Johan C Venter en Ewald Coleske.

    CAST & CREW:

    Die musiek video is gemaak deur Christian Wolf en die projek bestuurder was Johan C Venter. Vir My Gemaak is Joe Foster se tweede enkelsnit van sy album #Hartklank. Landswyd beskikbaar op CD by jou naaste musiek winkel.

    Drums: Daniel Van Der Merwe
    Bass: Jumario Soppie ThySe
    Guitar: Wynand Van Reenen
    Make-Up and Styling: Chantelle Botha

    Besoek Die Hartklank Winkel by vir al jou geskenk behoeftes. Jou Geskenk-Winkel Met Hart.

  • x
  • Pad Na Jou Hart

    4:05

    Provided to YouTube by CDBaby

    Pad Na Jou Hart · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Joe Foster - I Promise You

    3:08

    W&M: Joe Foster

    Content Provided by Recycle Records
    (P) David Gresham Publishing

    Lyrics:

    I will love you no matter what changes
    And one thing is for sure somethings will
    We are made to grow and grow we will do together
    That is why I tell you everything

    This I promise you
    today and forever
    This I promise you
    for the rest of my life
    You know that I promise you, baby
    That I will love you, love you, love you more

    I can name a thousand things about ya
    that I find incredibly sexy
    Every time I see ya I love you so much deeper
    That is why I’m here today

    I'm here to promise you
    today and forever
    This I promise you
    for the rest of my life
    You know that I promise you, baby
    That I will love you, love you, love you more
    That I will love you, love you, love you more

    I promise you

    I'm here to promise you
    today and forever
    This I promise you
    for the rest of my life
    You know that I promise you, baby
    That I will love you, love you, love you more
    That I will love you, love you, love you more

  • x
  • Let Me Love You

    3:02

    Provided to YouTube by CDBaby

    Let Me Love You · Joe Foster

    Volgende Stap

    ℗ 2018 Recycle Records

    Released on: 2018-08-13

    Auto-generated by YouTube.

  • Voel Jy My Hartklop

    3:43

    Provided to YouTube by CDBaby

    Voel Jy My Hartklop · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • x
  • Sal Jy My Nog Wil Hê

    4:01

    Provided to YouTube by CDBaby

    Sal Jy My Nog Wil Hê · Joe Foster

    Volgende Stap

    ℗ 2018 Recycle Records

    Released on: 2018-08-13

    Auto-generated by YouTube.

  • Antwoord My

    3:19

    Provided to YouTube by CDBaby

    Antwoord My · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Joe Foster - Vrede Maak

    4:12

    Music video by Joe Foster performing Vrede Maak. (C) 2017 Coleske Artists

  • x
  • Mona Lisa

    3:36

    Provided to YouTube by CDBaby

    Mona Lisa · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Joe Foster - Ridder

    3:13

    Ridder is available on Joe Foster's Hartklank Album at your nearest record store across South Africa or on iTunes:

    Woorde en Musiek: Joe Foster
    Hoof Akteur: Germandt Geldenhuys
    Hoof Aktrise: Elme Jacobs
    Produksie Vervaardiging: AVC Studios
    Produksie Bestuur: The Marketing Zoo
    Regisseur: Luther van der Watt
    Produksie Bestuurders: Wian Smith & Stefanie Nortier
    Kamera Bestuur: Ruan Lourens
    Kamera Assistent: Coenraad Stoop
    Redigering: AVC Studios
    Grimering, hare en klere: Unmissable, Michelle Heyneke
    Ligging: Delenitor Equestrian Centre
    Kostuums: Costume Castle, Lynnwood
    Ekstra Hulp: Victor Bands & Joanne Heyneke

    Vir besprekings & navrae kontak The Marketing Zoo by 012 004 0642 / wian@marketingzoo.co.za

    More Information on artists or for contacts please visit:...



    RIDDER
    W&M: JOE FOSTER
    (C) Coleske Artists

    Ek kan jou belowe
    jy soek meer as ’n man van staal
    Jy’t ’n behoefte vir liefde.
    Nie net ’n hero wat jou kom haal
    uit ’n sprokiesverhaal,
    uit ’n sprokies verhaal.

    Want ek is nie

    EK’S NIE ’N RIDDER
    ’N RIDDER OP ’N WIT PERD NIE
    EK’S NET ’N MAN MAAR EK’S JOUNE
    MAAR EK BELOWE TOT DIE DOOD TOE SAL EK VEG VIR JOU
    VIR JOU, VIR JOU
    MAAR EK’S NIE ’N RIDDER NIE

    Ek’s net ’n man
    Ek’s net ’n man wat sy hart wil volg
    en ek volg dit net na jou toe
    Al wil jy my verander en my laat verdwaal
    in jou sprokiesverhaal
    In jou sprokiesverhaal

  • Woorde

    3:22

    Provided to YouTube by CDBaby

    Woorde · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Look Away

    4:09

    Provided to YouTube by CDBaby

    Look Away · Joe Foster

    Look Away

    ℗ 2018 Joe Foster

    Released on: 2018-01-15

    Auto-generated by YouTube.

  • Joe Foster - Volgende Stap

    3:07

    Ek was ingesluk deur 'n iPhone. Maar nogsteeds sal ek vir julle sing. #VolgendeStap

    JOE FOSTER - VOLGENDE STAP

    Kan jy gou stop net ophou kan praat vir nou
    laat my gedagtes kan anhou verdwaal oor jou
    ja ek wonder oor al die skatte wat jy dra
    sal al die lae tot by jou siel wil vra

    Sê my jy wil dieselfde van my ook hê
    dat ons vanaand eers saam met die maan kan lê
    Al gee jy my net die volgende stap
    kom ons vat die volgende stap
    kom ons vat die volgende stap

    Jy is te sexy kan my woorde nie dig nie
    wat help dit ek sê nie die ding net soos dit is nie
    Eks so bang dat jy my misverstaan
    want ek sal aanhou wag tot jy my toelaat

    Sê my jy wil dieselfde van my ook hê
    dat ons vanaand eers saam met die maan kan lê
    Al gee jy my net die volgende stap
    kom ons vat die volgende stap
    kom ons vat die volgende stap

  • Dis Wie Ek Is

    3:01

    Provided to YouTube by CDBaby

    Dis Wie Ek Is · Joe Foster

    Volgende Stap

    ℗ 2018 Recycle Records

    Released on: 2018-08-13

    Auto-generated by YouTube.

  • Joe Foster - Look Away

    3:24

    Song Available on iTunes, Google Play, and more...

    Video by: Gerrie Janse Van Vuuren from Silo Art Motion Stills
    DOP: Ricky Joaquim
    Editing: Gideon Breytenbach
    Make - Up Artist: Carmen Kruger

    Song produced by Fred den Hartog
    Mixed by: Dane Taylor
    Written by Joe Foster

    LOOK AWAY
    W&M: JOE FOSTER

    If I could trade tears in for smiles
    don’t you think that I would
    I didn’t mean to swim this deep in for miles
    I really thought that I could
    I really thought that I could

    Look Away
    Look Away
    I don’t wanna be okay
    I don’t wanna be brave
    I don’t wanna be brave
    Look Away
    Look Away
    I don’t wanna be okay
    I don’t wanna be brave
    I don’t wanna be brave

    Not strong enough to keep it together
    Not even in song
    I’m stuck I cannot go any further
    Cause I can’t tell you what’s wrong
    Cause I can’t tell you what’s wrong
    Cause I can’t tell you what’s wrong


    Look Away
    Look Away
    I don’t wanna be okay
    I don’t wanna be brave
    I don’t wanna be brave
    Look Away
    Look Away
    I don’t wanna be okay
    I don’t wanna be brave
    I don’t wanna be brave

  • Joe Foster - Mona Lisa

    4:07

    Joe Foster se splinternuwe treffer Mona Lisa kry die hartklank album nou!
    Virseker: Vir 'n kwotasie klik hier

    Facebook:
    Website:
    Twitter:
    Instagram:

    Mona Lisa (Coleske Publishing)
    Musiek en Lirieke: Joe Foster
    Lisa gespeel deur Kristen Raath
    Musiekproduksie: The Hit Factory
    Uitvoerende Vervaardiger: Joe Foster & Recycle Records
    Directed and graded by Christian Wolf
    Filmed and edited by Johannes Schoutsen
    Produced by Johan C Venter

  • Vir My Gemaak

    3:11

    Provided to YouTube by CDBaby

    Vir My Gemaak · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Hartklank

    4:08

    Provided to YouTube by CDBaby

    Hartklank · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Vrede Maak

    3:44

    Provided to YouTube by CDBaby

    Vrede Maak · Joe Foster

    Volgende Stap

    ℗ 2018 Recycle Records

    Released on: 2018-08-13

    Auto-generated by YouTube.

  • x
  • Hoe Moes Ek Weet - Joe Foster & Johan C Venter

    3:05

    Die Langverwagte duet tussen sanger-liedjieskrywers en beste vriende Joe Foster en Johan C Venter.

    Beskikbaar op iTunes: en Google Play

    Woorde & Musiek: Joe Foster & Johan C Venter
    Arranged, Produced & Mixed by: Joe Foster
    Acoustic Guitar: Ruan Graaff
    Piano, Keys, Synths and Other Programming: Joe Foster
    Video Directed and Edited by: Joe Foster and Johan C Venter
    (c) Copyright 2016 Recycle Records
    (p) Publishing Coleske Artists

    HOE MOES EK WEET:

    Ek weet dit, ons het niks meer ons het alles op die ou end probeer. Ek weet ek was dom om te leen dit wat ek eintlik vir jou moes gee.

    Hoe moes ek weet, hoe moes ek weet, dat ek ’n hart gaan breek. Hoe moes ek weet hoe moes ek weet. (2)

    Ek weet dit, ek was verkeerd dit was seer maar ons kon tog daaruit leer. Ek laat gaan, sal nooit verstaan hoe om alles nou te interpreteer.

    Hoe moes ek weet, hoe moes ek weet, dat ek ’n hart gaan breek. Hoe moes ek weet hoe moes ek weet. (2)

    Instrumental

    Hoe moes ek weet, hoe moes ek weet, dat ek ’n hart gaan breek. Hoe moes ek weet hoe moes ek weet. (2)

    Hoe moes ek weet, hoe moes ek weet, dat ek ’n hart gaan breek. Hoe moes ek weet hoe moes ek weet. (2)

    Ek weet dit, ons het niks meer ons het alles op die ou end probeer.

  • Voel My Pols - Joe Foster & Johan C Venter

    3:57

    Onthou om te Subscribe om nooit 'n vrystelling van Joe Foster te mis nie...

    VOEL MY POLS
    (W&M ELI LIEB, BRANDON SKEIE, HILLARY BERNSTEIN, AND MIMOZA BLINSSON. ADAPTATION TO AFRIKAANS BY JOE FOSTER & JOHAN C VENTER)

    Jy dink dit is menslik
    jou hartklop is soeverein
    Eks gebind met die keuse
    tussen leef of liefde wys
    hoe kan ek verander net vir jou
    hoekom moet ek breek wat heel is
    om te tel as ’n mens

    voel my pols
    met jou hand op my hart
    voel jy dit klop net soos joune
    voel my pols
    Kom voel my pols
    kan jy voel ek is bang
    Eks niks minder of meer as jy
    Voel my pols

    Ek wens hierdie woorde
    kon mure breek tussen my en jou
    Dieselfde lug in ons longe
    Dieselfde pyn, dieselfde rou
    hoe kan ek verander net vir jou
    hoekom moet ek breek wat heel is?
    om te tel as ’n mens

    Na die reuse sukses van Joe Foster & Johan C Venter se eerste duet “Hoe Moes Ek Weet” doen hulle dit weer met hulle splinternuwe samewerking “Voel My Pols”. Dit gaan luisteraars nie net diep raak nie maar ook gaan herinner dat om weer deernis en liefde bo verdeling en veroordeling te kies. Hierdie liedjie is vrygestel op Joe Foster se nuutste album Volgende Stap wat aanlyn en in Musica beskikbaar is. Joe wag al drie jaar om hierdie snit vry te stel. Nou is die regte tyd.

    Ons almal verskil maar ons almal se harte klop dieselfde, ons almal het dieselfde basiese wense om gelukkig te wees. Om iewers in te pas en aanvaar te word deur onsself en die gemeenskap is seker een van die grootste, dis hoe ons gemaak is. Dan nie eers gepraat van die feit dat ons nie gemaak is om alleen te wees nie. Ons is ook gemaak om een te wees as gemeenskap. Dis waar ons ware krag lê en dis waaroor hierdie liedjie gaan. Dit is die boodskap agter hierdie treffende liedjie.

    Voel My Pols was oorspronklik geskryf en gesing deur Amerikaanse sanger-liedjieskrywers Eli Lieb en Brandon Skeie. Hulle het die liedjie geskryf na die afgryslike tereuraanval op “Pulse”, n gayklub in Orlando, Florida op 12 Junie 2016, waar ’n terroris 49 mense dood geskiet is en 53 beseer het. Dit was na 1949 en voor die 2017 se Last Vegas skiet voorval een van die grootste mense-slagtings in Amerika geskiedenis nog ooit.

    Hierdie snit was geskryf om genesing te bied vir die gay gemeenskap in Amerika, maar die voorval het die hele wêreld se gay gemeenskap geruk en geraak. Dit was die kersie op die koek vir die diep seer en verwerping wat reeds rondom die onderwerp gehang het reg oor die wereld.

    Joe Foster en Johan C Venter was net so getref soos talle ander Suid Afrikaanse mense en het in daardie tyd op hierdie snit af gekom. Hy en sy skryf - en singmaat Johan C Venter het op daai stadium net “Hoe Moes Ek Weet “ vry gestel en nie eers geskroom om die Afrikaanse aanpassing van hierdie liedjie te skryf en op te neem nie.

    Eli Lieb en al die ander skrywers het dit persoonlik gehoor en gesê hulle kan hoor die aanpassing in Afrikaans en hoe Joe en Johan dit vertolk het kom reg uit hulle harte en dat hulle die oorspronklike gevoel vasgevang het en die liedjie regverdig het.

    Vandag op 12 Junie drie jaar gelede het hierdie donker voorval gebeur in Orlando, FLorida op onskuldige mense en Joe Foster en Johan C Venter het besluit om ter nagedagtenis van al hierdie slagoffers en die hele gay gemeenskap van die wêreld in die middel van internasionale LGBT bewustheidsmaand hierdie snit uiteindelik vry te stel.

    Hulle wil ’n verskil maak. “Dit is my liefdadigheid” sê Joe “ek wil ons mense bind waar verdeling en verwerping in geslag en seksuele oriëntasie ons jeug en gemeenskap in ’n baie kwesbare posisie plaas”.

    Joe en Johan voel sterk dat dit tyd is dat ons die saak onder die lig begin bring en ophou dit wegsteek soos vuil wasgoed. Daar is niks vuil aan liefde nie. Veral nie as dit deur soveel seer moes gaan nie.

    “Voel my Pols want dit klop net soos joune. Dis die boodskap van hierdie liedjie. Eenheid is krag. Deernis is liefde.

  • Joe Foster - Bly Nog Net So Bietjie

    4:06

    Een van my eerste vrystellings as solo kunstenaar na Pad Na Jou Hart se sukses. Hy het goed gedoen op radio stasies maar dis nou tyd dat die internet hom ook hoor. Hier is Bly Nog Net So Bietjie

    Sit terug, relax en druk play en laat die musiek draai.

    BESKIKBAAR BY:





    BLY NOG NET SO BIETJIE
    W&M: Joe Foster
    (C) Recycle Records (P) Coleske Artists

  • Joe Foster - One Body

    3:39

    Get it on iTunes:

    Video by Joe Foster Productions

    ONE BODY
    W&M: Joe Foster
    (C) Recycle Records (P) Coleske Artists

    I cannot believe myself, was never good with promises
    but now it's all I want to make
    I surrender to this moment give you all, give all in
    and now it’s more than I can take

    Every touch I melt and fuse to you forever
    Can’t turn back now, this is happening

    I’m becoming part of your skin
    body to body
    body to body
    I'm giving you my everything, baby
    so close to you it feels just like we always had
    one body

    I forgot the world around me, you colour in between my lines
    You lift me up and you make me better
    I get that hollow feeling of subtle loneliness when I’m not with you
    That’s how I know we belong together

    Every touch I melt and fuse to you forever
    Can’t turn back now, this is happening

    I’m becoming part of your skin
    body to body
    body to body
    I'm giving you my everything, baby
    so close to you it feels just like we always had
    body to body, oh
    body to body,
    body to body, oh
    body to body,
    body to body, oh

    one body to love, one body to hold
    one body to care for the rest of my life

    body to body

    so close to you it feels just like we always had
    one body, yea
    so close to you it feels just like we always had
    one body

  • Opstaan

    3:21

    Provided to YouTube by CDBaby

    Opstaan · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Ridder

    3:02

    Provided to YouTube by CDBaby

    Ridder · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Joe Foster - Hoendervleis Oudio-Weergawe

    4:05

    Beskikbaar op die Hartklank (Deluxe/Spesiale Uitgawe) Album

    Produced and Mixed by: Joe Foster
    Mastered by: Paulo Azevedo
    (C)&(P) Coleske Artists
    Beskikbaar by: Musica, Groot Tunes en Die Hartklank Winkel
    en

    Background Photo Credits: as well as Shelby Jackson Lifestyle Photography.

    LIRIEKE:
    HOENDERVLEIS:
    W&M: JOE FOSTER

    Wat kan ek sê,
    ek wil smelt as jy teen my kom lê,
    en my toelaat om myself aan jou oor te gee.
    Dit voel of ek dryf as jy
    jou vingers saggies oor my vryf,
    en daai soen oor my lyf ’n gevaarlike ontdekkingsreis.

    WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
    KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
    WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
    KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.

    Maak my die klei. Sal jy?
    Dat jy enigiets kan doen met my.
    Ek het reeds myself totaal hier by jou verloor.
    Soek jy ’n bewys op my, as jy wonder of jy pas by my?
    Soen my hier. Gaan jou wys as my hare begin te rys.

    WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
    KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
    WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
    KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.

  • Net Jy Alleen

    3:58

    Provided to YouTube by CDBaby

    Net Jy Alleen · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • Hoendervleis

    3:46

    Provided to YouTube by CDBaby

    Hoendervleis · Joe Foster

    Hartklank

    ℗ 2015 Recycle Records

    Released on: 2015-08-24

    Auto-generated by YouTube.

  • As Die Mure Val

    3:41

    Provided to YouTube by CDBaby

    As Die Mure Val · Joe Foster

    Volgende Stap

    ℗ 2018 Recycle Records

    Released on: 2018-08-13

    Auto-generated by YouTube.

  • Liefde Is n Werkwoord

    2:37

    Provided to YouTube by CDBaby

    Liefde Is 'n Werkwoord · Joe Foster

    Volgende Stap

    ℗ 2018 Recycle Records

    Released on: 2018-08-13

    Auto-generated by YouTube.

  • Orginal Song JOE FOSTER

    3:02

    Original song for Allison. Robins Egg Blue.

  • Genoeg

    3:26

    Provided to YouTube by CDBaby

    Genoeg · Joe Foster

    Volgende Stap

    ℗ 2018 Recycle Records

    Released on: 2018-08-13

    Auto-generated by YouTube.

  • Joe Foster #Hartklank verlengde TV Advertensie

    1:01

    Vir meer inligting besoek

  • Pad Na Jou Hart

    4:20

    Provided to YouTube by The Orchard Enterprises

    Pad Na Jou Hart (Live) · Joe Foster · Karen Zoid

    Republiek Van Zoid Afrika, Vol. 4

    ℗ 2016 Karen Zoid Productions under exclusive license to Just Music

    Released on: 2017-01-06

    Music Publisher: Recycle Records

    Auto-generated by YouTube.

  • There You Are, Written by Joe Foster

    4:43

    Performed by Foster Party of 8

  • Gary Joe Foster & 2XL -The Great Anerican Diner

    1:12

    This video is about Gary Joe Foster & 2XL -The Great Anerican Diner

  • Joe Foster - Pad Na Jou Hart

    6:28

    This is my gift and tribute to Joe Foster! A thank you for all the inspiration! I first did this song with my hearing ability and then arranged it to my own emotion! for more: OR my brand new Facebook page!

  • Billy Joe Foster - Jerusalem Ridge

    5:22

  • The Legend Of Joe Foster || Witch Hat EP

    3:06

    Sorry if you don't sub for this, but this is an old school project that was heavily requested to be uploaded... It's a parody of Jacob Sartorius's Witch hat, about the Salem Witch Trails, yeah I know, brilliant right?

  • Joe Foster - Why Baby Why

    6:00

    Released:
    1992
    Genre:
    Electronic
    Style:
    Eurobeat, Hi NRG

  • GrootTunes gesels met Joe Foster

    1:20

    Joe Foster se album, Hartklank, het 'n Ghoema vir die beste POP album van 2015 gewen, en dit met goeie rede. Joe het 'n deluxe weergawe van hierdie album uitgereik, om dit te vier en hierdie album is ekslusief digitaal op GrootTunes beskikbaar. Sy nuwe enkelsnit, Ridder, is 'n oorwurm wat jy gereeld op radio kan hoor. Klik hier om dié album op GrootTunes aan te skaf:

  • Billy Joe Foster - Wild Horse Creek

    3:03

    This is the title track from his 1998 cd.
    featuring:
    Billy Joe Foster - lead vocal (tenor on chorus), fiddle, mandolin
    David Carney - banjo
    Phill Elliott - guitar, lead vocal on chorus
    Bill Honker - baritone vocal, bass

  • GrootTunes besoek Joe Foster se werksessie

    4:17

    Ons het gaan inloer by Joe Foster se liedjieskryf in praktyk werksessie, om te hoor wat die studente se ervaring was. Hierdie werksessie kan na jou dorp geneem word. Besoek

  • MONA LISA Dans by kykNET - Sing in Harmonie 2017!

    2:06

    Monique Laurence en Juandre Nortje (Dynamic Show Dance Academy Pretoria) by die kykNET - Sing in Harmonie kompetisie opgeneem by Silver Star Casino. Besoek gerus vir meer inligting. Sing in Harmonie word uitgesaai op kykNET NOU!

  • Bespreek Joe Foster Vir Jou Fees, Funksie of Event

    42

    Bespreek Joe Foster Vir Jou Event!!!
    Sanger-Liedjieskrywer, Pop Ster in sy eie reg!



    Al Joe Foster se Besprekings, Media en Bemarking word tans hanteer deur The Marketing Zoo. Maak direk kontak met hulle.

    wian@marketingzoo.co.za
    stefanie@marketingzoo.co.za
    (T) +27(0)12 004 0642
    (M) +27(0)82 773 5685

  • Brett Blais & Joe Foster - Carol of the Bells

    2:34

    WATCH IN 1080p!!! PLUG IN THOSE HEADPHONES FOR THE BEST SOUND!!!
    this is a cover of the August Burns Red song Carol of the Bells.

  • 닻올림 연주회 dotolim concert series_02 Joe Foster + Ryu Hankil 류한길

    8:15

    조 포스터 Joe Foster (electronics, etc)
    류한길 Ryu Hankil (analog clockwork)

    'dotolim concert series' is a concert series for free improvised music and experimental art @small venue 'dotolim' from Seoul, Korea.
    website_
    facebook_
    twitter_

    '닻올림 연주회'는 즉흥음악을 기반으로 다른 예술들과 만나는 서울 상수동에 위치한 아주 작은 공연장의 연주회 시리즈 입니다. 연주회 소식은 아래의 웹사이트, 트위터를 참조해주세요.
    웹사이트_
    트위터_
    facebook_

  • 닻올림 연주회 dotolim concert series_112 Joe Foster + 류한길 Ryu Hankil + Kevin Parks

    12:53

    닻올림 연주회 dotolim concert series_112 // SET_01
    Joe Foster 조 포스터 + 류한길 Ryu Hankil + Kevin Parks 박케빈

    'dotolim concert series' is a concert series for free improvised music and experimental art @small venue 'dotolim' from Seoul, Korea.
    website_
    facebook_
    twitter_

    '닻올림 연주회'는 즉흥-실험음악을 기반으로 다른 예술들과 만나는 서울 상수동에 위치한 아주 작은 공연장의 연주회 시리즈 입니다. 연주회 소식은 아래의 웹사이트, 트위터를 참조해주세요.
    웹사이트_
    트위터_
    facebook_

  • 닻올림 연주회 dotolim concert series_112 Joe Foster + 류한길 Ryu Hankil + Kevin Parks

    12:56

    닻올림 연주회 dotolim concert series_112 // SET_02
    Joe Foster 조 포스터 + 류한길 Ryu Hankil + Kevin Parks 박케빈

    'dotolim concert series' is a concert series for free improvised music and experimental art @small venue 'dotolim' from Seoul, Korea.
    website_
    facebook_
    twitter_

    '닻올림 연주회'는 즉흥-실험음악을 기반으로 다른 예술들과 만나는 서울 상수동에 위치한 아주 작은 공연장의 연주회 시리즈 입니다. 연주회 소식은 아래의 웹사이트, 트위터를 참조해주세요.
    웹사이트_
    트위터_
    facebook_

Shares

x

Check Also

Menu